Deel

R300 m. se opknapwerk by rivier in Gordonsbaai beplan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Motoriste ry dié mooi roete van Gordonsbaai na Hermanus om in die Overberg uit te kom.
Motoriste ry dié mooi roete van Gordonsbaai na Hermanus om in die Overberg uit te kom.

Opknappingswerk van sowat R300 miljoen gaan gedoen word aan die deel van die Sir Lowryspasrivier wat van die N2-snelweg deur Gordonsbaai tot in die see vloei.

Die Kaapstad-metroraad moet Donderdag die finale goedkeuring gee vir die tender. Omdat die werk oor meer as drie begrotingsjare strek, is daar spesiale toestemming nodig vir die projek.

Werk gaan aan 2,4 km van die rivier gedoen word met onder meer nuwe infrastruktuur om die impak van oorstromings te verminder, nuwe pypleidings, heinings en toegangspaaie wat aangebring gaan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos