R7 m. vir opknapping, g’n vir kuns, sê Kaapse metro

akkreditasie
Zahid Badroodien Foto: Verskaf
Zahid Badroodien Foto: Verskaf

Die Kaapstad-metroraad ontken dat hy ’n bedrag van meer as R7 miljoen aan nuwe kunswerke vir die burgemeester se kunsversameling wil bestee, en sê die geld gaan vir die opknapping van die stadsaal.

Dit kom ná aantygings van Good dat die metroraad dié geld uit die begroting vir maatskaplike ontwikkeling gaan oorplaas om aan die burgemeester se kunsversameling te bestee.

Zahid Badroodien, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, het Maandag by navraag gesê die R7,5 miljoen gaan gebruik word om een van die verdiepings in die stadsaal op te knap en dit aan die publiek as ’n galery oop te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos