Raadslede van Mangaung pak mekaar oor busdepot

akkreditasie
Zandré Campher Foto: Facebook
Zandré Campher Foto: Facebook

Raadslede van die verskillende politieke partye moenie mekaar sit en “vermoor” nie. Plaas van verkiesingspolitiek moet hulle eerder ’n besluit neem oor ’n tydelike bergplek vir die Mangaung-metro se Hauweng-busse.

Só het Mxolisi Siyonzana, speaker van die raad, telkens gemaan toe ’n besluit Woensdag geneem moes word oor waar die busse gaan staan tot die nuwe busdepot voltooi is.

Die gort was behoorlik gaar toe Mokgadi Kganakga van die DA oor die huur van ’n tydelike plek vir die busse gesê het dit lyk asof die munisipaliteit “die groot skenker is wat bly gee en gee. Dit is beslis die geval wat betref die taxibedryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos