Deel

Regering ‘het geld vir monument, maar nie dienste’ by Zeerust

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Galebekwe Tlhapi, LUR vir sport, kuns en kultuur in Noordwes, Dinsdag met die onthulling van die monument in Lehurutshe naby Zeerust. Foto: Verskaf
Galebekwe Tlhapi, LUR vir sport, kuns en kultuur in Noordwes, Dinsdag met die onthulling van die monument in Lehurutshe naby Zeerust. Foto: Verskaf

’n Monument ter ere van vrouevryheidsvegters in die apartheidsjare is Dinsdag naby Zeerust opgerig, terwyl dié dorp en die omliggende gebiede onder erge diensleweringsprobleme gebuk gaan.

Volgens Noordwes se provinsiale regering is die monument uit die nasionale lotery en die Mmabana-stigting befonds. Die provinsie se departement van sport, kuns en kultuur kon nie Woensdag sê hoeveel die monument gekos het nie.

Cornél Dreyer, DA-raadslid in die Ramotsere Moiloa-munisipaliteit wat die gebied bedien, sê geld is nie uit dié munisipaliteit se fondse gebruik om die monument op te rig nie. “Ons dink wel die provinsie kon die geld veel beter aangewend het om die voortdurende water- en rioolprobleme in ons gebied aan te pak. Die verval is oral: straatligte wat nie werk nie en slegte paaie. ’n Mens ry maar op wat oor is van die paaie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos