Rioolvuil in strate dryf mense na hof, parlement

akkreditasie
Onverwerkte rioolvuil wat by die Kosterklub in ’n grondpad en aangrensende veld vloei.
Onverwerkte rioolvuil wat by die Kosterklub in ’n grondpad en aangrensende veld vloei.

Dorpe in die diensvoos Noordwes steier so erg onder voortslepende rioolbestuursprobleme, wat glo nie aandag van plaaslike owerhede kry nie, dat hulle nou hulp soek by die hof en die parlement.

Belastingbetalers in die Kgetlengrivier- munisipale gebied wat Koster, Swartruggens en Derby bedien, gaan vanaf einde Maart dienstegeld weerhou en in ’n trustrekening betaal sodat inwoners self kragvoorsiening, watertoevoer en rioolbestuur kan behartig. Riool- en ander dienste hier het reeds in duie gestort.

Inwoners van dorpe in verskillende uithoeke van die provinsie kla in ’n koor oor dieselfde ondraaglikhede: die stank en dreigende gesondheidsrampe van onverwerkte rioolvuil wat in strate afloop en ondergrondse water besoedel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,811.99
-0.4%
Silwer
23.24
-1.2%
Palladium
2,360.65
+1.1%
Platinum
1,036.28
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,623
-1.1%
Alle aandele
73,014
-1.1%
Hulpbronne 10
74,804
-0.6%
Industriële 25
89,900
-1.7%
Finansiële 15
14,846
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos