Schweizer-Reneke: Chaos toe EFF-raadslid tot speaker verkies word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sarel Strydom
Sarel Strydom

Die eerste raadsvergadering in die Mamusa-munisipaliteit in Schweizer-Reneke, Noordwes, het in chaos ontaard toe Elias Mogorosi.  'n EFF-raadslid, tot speaker verkies is.

Die ANC het in die plaaslike verkiesing hier in November 'n volstrekte meerderheid behaal. Hy kon nege setels in die raad verseker, terwyl die EFF vier setels het en ander opposisiepartye die ander drie oorblywende setels vul.

Sarel Strydom, DA-raadslid in Mamusa, het vroeg Maandagmiddag vertel nadat nuwe raadslede Maandag ingehuldig is, het die stemmery begin om 'n speaker te kies. En toe, ná die geheime stemmery, kom die skok: Nie die ANC nie, maar die EFF se kandidaat is tot speaker verkies. “Dit beteken ten minste twee ANC-raadslede moes vir die EFF-kandidaat gestem het,” sê Snyman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos