Skorsing van munisipale amptenaar oor korrupsie verwelkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die waterwerke by Koster in Noordwes kort voordat die plaaslike belastingbetalersvereniging daar ingegryp het. Sipho Ngwenya, finansiële hoofbeampte van die plaaslike munisipaliteit Kgetlengrivier, is geskors hangende ’n ondersoek na ernstige finansiële ongerymdhede in die munisipaliteit.
Die waterwerke by Koster in Noordwes kort voordat die plaaslike belastingbetalersvereniging daar ingegryp het. Sipho Ngwenya, finansiële hoofbeampte van die plaaslike munisipaliteit Kgetlengrivier, is geskors hangende ’n ondersoek na ernstige finansiële ongerymdhede in die munisipaliteit.

Die skorsing van die finansiële hoofbeampte van die plaaslike munisipaliteit Kgetlengrivier (Koster, Swartruggens en Derby) is net nog ’n bewys hoe betalende inwoners onder voortgesette korrupsie in plaaslike regeringskringe ly.

Só sê Carel van Heerden, voorsitter van die belastingbetalersvereniging in die gebied in Noordwes, ná die skorsing van Sipho Ngwenya, die finansiële hoofbeampte van die munisipaliteit, hangende ’n ondersoek na ernstige finansiële ongerymdhede.

“Dit is onaanvaarbaar dat belastingbetalers gebuk moet gaan onder wanbestuur, korrupsie en die stroping van geld by munisipaliteite. Die ondersoek sal wel meer lig werp op wat werklik aangaan. Daar is geruime tyd al ’n gebrek aan dringende en doeltreffende optrede teen korrupsie,” meen Van Heerden.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 72/0
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.87
-0.0%
Rand - Pond
19.46
+0.0%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.03
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.60
+0.3%
Silwer
21.29
+0.6%
Palladium
1,895.00
+1.2%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,916
+0.6%
Alle aandele
68,172
+0.5%
Hulpbronne 10
66,808
+2.0%
Industriële 25
80,204
0.0%
Finansiële 15
15,412
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos