Só maak AfriForum Bloemfontein skoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So maak AfriForum gereeld die parke in Bloemfontein skoon.
So maak AfriForum gereeld die parke in Bloemfontein skoon.

Takke van die burgerregteorganisasie AfriForum het in Julie verskeie skoonmaak-aksies en ander inisiatiewe in die Rosestad van stapel gestuur.

Projekte is in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord, Bloemfontein-Noord Landelik en Fichardtpark aangepak, sê Christo Groenewald, distrikskoördineerder van AfriForum in die Rosestad.

In Fichardtpark, Uitsig, Generaal de Wet en Pellissier is vullis in die strate opgetel en ’n parkie is skoongemaak waar rommelinsamelaars graag rommel sorteer en dan nie altyd na die tyd die parkie weer opruim nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.97
+0.5%
Silwer
19.00
+1.0%
Palladium
2,213.50
+0.4%
Platinum
865.50
-0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,092
+0.3%
Alle aandele
63,439
+0.3%
Hulpbronne 10
59,491
-0.5%
Industriële 25
77,082
+0.4%
Finansiële 15
13,834
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos