Covid-tenders: Stappe kom teen 43 in Limpopo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images / iStock
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images / iStock

Tien amptenare van die departement van gesondheid in Limpopo gaan strafregtelik vervolg word weens beweerde ongerymdhede met die toekenning van tenders vir Covid-19- beskermende toerusting.

Adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), het gesê tugstappe sal teen ’n verdere 33 amptenare van die provinsiale departement van gesondheid gedoen word.

Hy sê die SOE in Limpopo ondersoek 60 kontrakte waarby 42 diensverskaffers betrokke was. Die 60 kontrakte het R486 miljoen beloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 81/4
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.22
-0.1%
Silwer
24.11
-0.8%
Palladium
2,004.00
-2.9%
Platinum
1,050.00
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos