Sol Plaatjie-hoës wys adj.pres. Mabuza werkery aan rioolaanleg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links kyk dr. Zamani Saul (Noord-Kaapse premier) Boy Dhluwayo (Sol Plaatje-munisipaliteit se direkteur van infrastruktuur en dienste), Patrick Mabilo (Sol Plaatje se burgemeester) en adj.-pres. David Mabuza na die nuwer deel van die Homevale-rioolaanleg wat opgeknap word. Foto’s: Charné Kemp
Van links kyk dr. Zamani Saul (Noord-Kaapse premier) Boy Dhluwayo (Sol Plaatje-munisipaliteit se direkteur van infrastruktuur en dienste), Patrick Mabilo (Sol Plaatje se burgemeester) en adj.-pres. David Mabuza na die nuwer deel van die Homevale-rioolaanleg wat opgeknap word. Foto’s: Charné Kemp

Terwyl adj.pres. David Mabuza en dr. Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, die Homevale-rioolaanleg in Kimberley op ’n blitsbesoek bekyk het, het opknappingswerk op die agtergrond voortgegaan.

Mabuza was Vrydag ook in Jan Kempdorp om probleme met water en sanitasie en die besoedeling van die Vaalrivier te gaan besigtig.

Dit kom nadat die Homevale-aanleg in Kimberley, wat ’n paar jaar gelede teen honderdmiljoene rande opgeknap is, wanfunksioneel geraak het weens vandalisme, kabeldiefstal en versuim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.75
+1.2%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.44
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,863.00
+0.5%
Platinum
960.00
+0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos