Sportterrein van miljoene ’n skande, sê DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nicholas Gotsell, personeelhoof in die kantoor van die voorsitter van die federale raad, Jane Cowley, DA-LPW en leier van die kiesafdeling Enoch Mgijima, saam met Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, in Lesseyton duskant Komani. Foto’s: DA
Nicholas Gotsell, personeelhoof in die kantoor van die voorsitter van die federale raad, Jane Cowley, DA-LPW en leier van die kiesafdeling Enoch Mgijima, saam met Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, in Lesseyton duskant Komani. Foto’s: DA

Die DA in die Oos-Kaap sê die begroting van die omstrede sportterrein van R15 miljoen in Lesseyton net duskant Komani (Queenstown) was oorspronklik R22,7 miljoen.

Die Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit het egter nie aangedui hoe die oorblywende R7 miljoen bestee is nie.

Jane Cowley, DA-LPW en leier van die kiesafdeling Enoch Mgijima, het Donderdag in ’n verklaring gesê kenners met wie die party gepraat het, skat egter die eintlike bedrag wat die projek moes kos, is R4,85 miljoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos