Stabiliteit van koalisieregerings ‘bly problematies’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Herman Mashaba, leier van ActionSA, en die DA-leier, John Steenhuisen, wissel ’n woordjie tydens die ondertekening van ’n koalisie-ooreenkoms by die Sheraton Hotel ná afloop van die plaaslike verkiesings verlede jaar.   Foto: Deaan Vivier
Herman Mashaba, leier van ActionSA, en die DA-leier, John Steenhuisen, wissel ’n woordjie tydens die ondertekening van ’n koalisie-ooreenkoms by die Sheraton Hotel ná afloop van die plaaslike verkiesings verlede jaar. Foto: Deaan Vivier

Die bestuur en stabiliteit van koalisieregerings in munisipaliteite landwyd bly problematies.

So het die Vereniging van Plaaslike Regerings (Salga) Dinsdag gesê nadat sy nasionale uitvoerende komitee (NUK) die afgelope Donderdag in Kimberley vergader het oor probleme wat munisipaliteite teister.

Salga verteenwoordig al 257 munisipaliteite in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.37
-1.1%
Rand - Pond
19.75
-0.6%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,776.08
-1.5%
Silwer
20.31
-2.5%
Palladium
2,177.00
-2.3%
Platinum
937.00
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,976
-0.0%
Alle aandele
70,703
-0.0%
Hulpbronne 10
63,454
-0.9%
Industriële 25
86,753
+0.2%
Finansiële 15
16,135
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos