Stellenbosch kry interdik teen protesgroep

akkreditasie
’n Skermgreep van die kommentaar wat op die Stellenbosch Munisipaliteit se Facebookblad gemaak is. Die kommentaar is intussen verwyder.
’n Skermgreep van die kommentaar wat op die Stellenbosch Munisipaliteit se Facebookblad gemaak is. Die kommentaar is intussen verwyder.

Die Stellenbosse munisipaliteit het Woensdag ’n tussentydse interdik bekom wat die Jozi to Stellenbosch-protesgroep verhoed om onwettig op te tree en mense te dreig.

Die munisipaliteit het Woensdag die hooggeregshof in Kaapstad genader om dringend ’n interdik te bekom om te keer dat daar verdere onwettige protesaksie plaasvind, dat die groep mense intimideer, eiendom beskadig of enige rassistiese kommentaar op sosiale media maak.

Die protesgroep sê hulle was op pad om “die magsbasis van wit ondernemings op Stellenbosch te breek”, maar is deur die polisie en ander munisipale wetstoepassers by Kayamandi, net buite die dorp, gestop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos