Swembaddens in Kaapstad oop vir die somer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Trafalgargemeenskapswembad in Searlestraat, Woodstock.  Foto’s: Kaapstad-metro
Die Trafalgargemeenskapswembad in Searlestraat, Woodstock. Foto’s: Kaapstad-metro

Met verskeie openbare swembaddens in Kaapstad wat nou vir die somer oopgestel word, word inwoners gemaan om te alle tye verantwoordelik te wees en die instruksies van menseredders te volg.

Nadat die departement van ontspanning en parke van die stad bekend gemaak het dat 13 swembaddens oopgestel word vir die somerseisoen, het Zahid Badroodien, burgemeesterskomiteelid vir maatskaplike dienste en gesondheid, gesê besoekers aan die swembaddens moet in gedagte hou dat Covid-19-maatreëls by dié plekke gaan geld. Die getal mense wat toegelaat word, word byvoorbeeld beperk.

Swembaddens wat in November en Desember oop sal wees, sluit in Browns Farm, Hanover Park, Kensington, Khayelitsha, Langa, Lentegeur, Muizenberg, Ruyterwacht Trafalgar Park, Wesfleur, Westridge en Wynberg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,810.88
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,688
-1.0%
Alle aandele
73,080
-1.0%
Hulpbronne 10
74,787
-0.6%
Industriële 25
90,034
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos