Deel

Tshwane se nuwe regering wil finansies gou regruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cilliers Brink, nuwe uitvoerende burgemeester van Tshwane, en veelpartyregering van dié metro se nuwe burgemeesterskomitee.   Foto: Gert van der Westhuizen
Cilliers Brink, nuwe uitvoerende burgemeester van Tshwane, en veelpartyregering van dié metro se nuwe burgemeesterskomitee. Foto: Gert van der Westhuizen

Tshwane se nuwe regering wil so gou as moontlik beheer oor die metro se finansies kry om ’n krisis met sy geldsake af te weer.

Politieke toesig oor finansiële aangeleenthede sal verskerp word, sê Cilliers Brink, Tshwane se nuwe uitvoerende burgemeester.

“ ’n Gebrek aan behoorlike politieke toesig het tot van ons probleme in die verlede gelei. Dit het veroorsaak dat verslae goedgekeur is wat nie op feite gegrond was nie,” sê Brink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 197/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.97
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos