Ventersburg: Kraandroogte laat inwoners rooi sien

akkreditasie
Inwoners het Woensdag uit protes oor die waterkrisis in Ventersburg hul vullis voor die dorp se munisipale kantore gaan gooi.Foto: Verskaf
Inwoners het Woensdag uit protes oor die waterkrisis in Ventersburg hul vullis voor die dorp se munisipale kantore gaan gooi.Foto: Verskaf

Woede oor die voortslepende waterkrisis in Ventersburg het Woensdag daartoe gelei dat ’n groep ontevrede inwoners, onder wie glo die plaaslike mediese dokter, Piet van Wyk, hul vullis voor die munisipale kantoor gaan gooi het.

Van Wyk is ’n oudburgemeester van die dorp.

Bokvel Pietersen, hoof van die Matjhabeng-munisipaliteit se veiligheidsafdeling, het die voorval bevestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos