Vrae oor R29 m. se skenking aan Mangaung vir vullis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dirk Kotzé Foto: Argiewe
Dirk Kotzé Foto: Argiewe

Die DA sal help met ’n ondersoek oor ’n skenking van miljoene rand aan die Mangaung-metro wat vir dienslewering bedoel was, maar wat agt maande later verdwyn het met niks om daarvoor te wys nie, sê Dirk Kotzé, DA-raadslid, in ’n verklaring.

Hy sê Mxolisi Siyonzana, die burgemeester, moet verduidelik hoe die skenking van R29 miljoen wat van die departement van omgewingsake, bosbou en visserye bekom is, gebruik is.

Die skenking, wat deur Makhotso Sotyu, adjunkminister van bogenoemde departement, op 15 Oktober 2021 goedgekeur is, was bedoel om die metro te help om sy vullis by stortingsterreine beter te bestuur omdat onwettige vullishope orals in gemeenskappe en in sakegebiede ontstaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.76
+0.2%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
940.78
-0.5%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos