VS-munisipaliteite se korrupsie- en bedrogsake beloop sowat R700 m.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
China Dodovu  Foto: Victor Bogo
China Dodovu Foto: Victor Bogo

16 Vrystaatse munisipaliteite se 45 sake oor beweerde korrupsie, bedrog, wanbestuur en wanadministrasie by die Valke draai in die omgewing van R700 miljoen se verliese wat verder gaan styg soos wat die ondersoeke vorder.

Dié inligting is Dinsdag op ’n voorlegging deur lt.genl. Tebello Mosikili, adjunkhoof van die Valke se elite-misdaadbestrydingseenheid, aan die verkose parlementêre komitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), water en sanitasie en menslike nedersettings in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) bekend gemaak.

Dié aanlyn vergadering het aanvanklik nie glad verloop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 94/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 181/6
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos