Wes-Kapenaars moet ‘dringend water, krag weens beurtkrag spaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Talle munisipaliteite in die Wes-Kaap kan met watertekorte sit as erge beurtkrag vir nog 72 uur voortduur, volgens die provinsiale regering. Foto: Pixabay
Talle munisipaliteite in die Wes-Kaap kan met watertekorte sit as erge beurtkrag vir nog 72 uur voortduur, volgens die provinsiale regering. Foto: Pixabay

Met fase 5-beurtkrag wat Donderdagoggend voortgeduur het, het die Wes-Kaapse regering ’n beroep gedoen op alle munisipaliteite en inwoners in die provinsie om onmiddellik water en krag te bespaar.

Dit kom nadat die Wes-Kaapse kabinet ook die aand tevore op ’n vergadering gehoor het dat verskeie munisipaliteite watertekorte kan ondervind indien die erge beurtkrag 72 uur lank gaan aanhou.

Die Swartland-munisipaliteit het inwoners Woensdag gevra om hul verbruik aansienlik te verminder met dié dat sy waterpompe nie lank genoeg kan aanbly om die reservoirs te hervul nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos