Water, kos en energie hou verband met mekaar en as die een sukkel, sal dit probleme by die ander ook skep.
So het kenners gewaarsku oor die beurtkrag wat Suid-Afrika nou teister.
“Water, kos en elektrisiteit is verbind aan mekaar. Die tekort aan krag sal ’n uitwerking hê op die ander twee.