Waterkrisis oor Mangaung, Kopanong Bloemwater nie betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

’n Waterkrisis dreig weer in die Vrystaat met die Mangaung-metro en Kopanong-munisipaliteit (Suid-Vrystaat) wat Bloemwater gesamentlik meer as ’n miljard rand skuld.

Die waterraad sal sy deure moet sluit as hy nie betaal word nie.

Solly Phama, woordvoerder van die Kopanong-munisipaliteit, het bevestig dat die hof die bankrekening van dié munisipaliteit bevries het oor R26 miljoen se agterstallige betalings op pensioenfondse. Die 480 werkers van die munisipaliteit is 19 Augustus laas betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos