Waterlekke kos eThekwini-metro R5 m. per dag – ActionSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Waterlekke in die eThekwini-metro in KwaZulu-Natal jaag die metro volgens ActionSA glo tot R5 miljoen per dag uit die sak en iets moet gedoen word om dié vermorsing te keer.

Daarom eis ActionSA ’n uiteensetting van die metro se plan van aksie om iets aan dié probleem te doen, sê Alan Beelsey, die party se provinsiale leier, in ’n verklaring.

Daar word ook bewerings gemaak oor onreëlmatighede en wanadministrasie met die bestuur van water in dié ANC-beheerde metro.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.25
-0.3%
Rand - Pond
21.35
-0.0%
Rand - Euro
18.76
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,004.39
+0.0%
Palladium
1,662.72
-0.3%
Goud
1,923.74
-0.3%
Silwer
23.63
-1.2%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
75,035
+0.8%
Alle aandele
81,045
+0.7%
Hulpbronne 10
78,311
+0.1%
Industriële 25
104,190
+1.0%
Finansiële 15
16,305
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos