Wolmaransstad en omstreke gaan 4de week sonder dienste binne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rioolvuil vloei in die strate van Wolmaransstad waar munisipale werkers reeds weke lank staak. Foto: Verskaf
Rioolvuil vloei in die strate van Wolmaransstad waar munisipale werkers reeds weke lank staak. Foto: Verskaf

Maandag was besonder blou vir die inwoners van Wolmaransstad en die omliggende dorpe toe hulle die vierde week van ’n munisipale staking binnegegaan het.

Dié staking van munisipale werkers veroorsaak dat die inwoners van Wolmaransstad, Leeudoringstad, Witpoort, Makwassie en townships in die omgewing reeds drie nagmerrieweke agter die rug het. Die dienste is heeltemal tot stilstand geruk en lei daartoe dat onder meer vullis ophoop en rioolvuil in die strate afloop.

Weens die feit dat geen instandhoudingswerk aan die water- en die elektrisiteitsinfrastruktuur gedoen is nie, het baie inwoners teen Maandag steeds geen water- of kragtoevoer gehad nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos