Aktiviste vra minister om goedkeuring vir boordery terug te trek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Seeliefhebbers en bewaringsbewustes vaar Saterdag vroegoggend in kajakke in Seaforth by Glencairn uit om mense bewus te maak van die gevare van olie-en gasboordery in die see. Almal is dit eens dat hulle ’n gesonde oseaan, pleks van olie wil hê Foto: JON MONSOON
Seeliefhebbers en bewaringsbewustes vaar Saterdag vroegoggend in kajakke in Seaforth by Glencairn uit om mense bewus te maak van die gevare van olie-en gasboordery in die see. Almal is dit eens dat hulle ’n gesonde oseaan, pleks van olie wil hê Foto: JON MONSOON

Meer as 300 omgewingsbewustes en aktiviste het Saterdagoggend op branderplanke, opblaas- en roeibootjies en kajakke vanaf vyf strande die see ingevaar om hul misnoeë te kenne te gee oor die regeringprojek Operasie Phakisa.

Volgens hierdie sogenaamde presidensiële projek het die regering die spesiale ekonomiese sone (SES) reg rondom Suid-Afrika in eksplorasieblokke verdeel en aan gas- en oliemaatskappye toegeken om na dié fossielbrandstowwe te soek. Die SES strek van Richardsbaai in die ooste tot by Alexanderbaai in die weste.

Die aktiviste het vlae vasgehou waarop die woorde “Oceans not Oil” geskryf staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos