Beloning vir inligting oor basstropers in Nuweland-woud

akkreditasie
Bome waarvan die bas gestroop is in die Nuwelandwoud in die Tafelberg Nasionale Park.  Foto: Newslands Forest Concervation Group/Facebook
Bome waarvan die bas gestroop is in die Nuwelandwoud in die Tafelberg Nasionale Park. Foto: Newslands Forest Concervation Group/Facebook

’n Beloning van R5 000 is deur die Nuweland-woudbewaringsgroep uitgeloof vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van mense wat onwettig boombas in die Nuwelandwoudgebied in die Tafelberg Nasionale Park stroop.

Volgens inligting is die bas van minstens 12 groot, volwasse assegaai- en boekenhoutbome onlangs vermoedelik op een slag gestroop. Die bas word onder meer in tradisionele medisyne gebruik. Die stropery kom blykbaar al jare lank voor, maar het die laaste tyd baie toegeneem.

Babalwa Dlangamandla, woordvoerder van die Tafelberg Nasionale Park, sê by navraag Sanparke is bewus van ’n hele getal voorvalle waar boombas in die Nuwelandwoud gestroop is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 192/9
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.87
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,810.05
+1.4%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,704
+0.2%
Alle aandele
71,185
+0.2%
Hulpbronne 10
67,558
0.0%
Industriële 25
93,855
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos