Betogers eis optrede van G7-leiers teen klimaatsverandering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Sondag in München. Foto: Twitter/PresidencyZA
Pres. Cyril Ramaphosa Sondag in München. Foto: Twitter/PresidencyZA

Honderde betogers het Sondag na Garmisch-Partenkirchen, ’n dorp in die suide van Duitsland naby waar die staatshoofde van die Groep van Sewe (G7) vergader, opgeruk in ’n betoging oor klimaatsverandering.

Die driedaagse leiersberaad van die G7, wat bestaan uit die VSA, Duitsland, Frankryk, Brittanje, Italië, Kanada en Japan, het Sondag by Schloss Elmau in die Alpe begin. Die verwagting is dat die samesprekings deur die oorlog in Oekraïne oorheers gaan word. Pres. Cyril Ramaphosa woon dit ook by.

Die betogers het onder die slagspreuk “Global Justice, Saving Climate Instead of Arming” die leiers gevra vir daadwerklike optrede teen klimaatsverandering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos