Betogings ná renosters in KZN ontsnap, vrou beseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die twee renosters wat vroeër die week ontsnap het.  Foto: Verskaf
Die twee renosters wat vroeër die week ontsnap het. Foto: Verskaf

Mense wat langs die Hluhluwe-iMfolozi-park in Kwazulu-Natal woon, waar twee witrenosters vroeër die week ontsnap het, het Saterdag tydens ’n betoging by die woonkwartiere van personeel van die park ingebreek en ook ’n veiligheidshuisie afgebrand.

Dit volg nadat Zandile Mbhele (45) deur een van die renosters beseer is en ander skade ook aangerig is.

Die park het in ’n verklaring gesê benewens die twee renosters wat Dinsdag ontsnap het, het daar ook Vrydag twee leeus ontsnap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos