Die Namakwa Nasionale Park is uiters opgewonde oor vanjaar die blommeseisoen, veral nadat verskeie kouefronte onlangs goeie reënval na die area gebring het.
Gousblomme het reeds begin oopgaan in die omgewing en die parkbestuur sien uit daarna om besoekers van die Noord-Kaap te ontvang.
Die blommeprag sal na verwagting van Augustus tot laat September heers.