Creecy ‘moet vinnig optree om leeubedryf nek om te draai’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Corentin Marzin
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Corentin Marzin

Barbara Creecy, minister van bosbou, vissery en omgewingsake, sal haar beleidsdokument oor leeus in gevangenskap nou vinnig moet finaliseer om ’n einde aan die geblikteleeubedryf en die handel in leeubeendere te maak.

So sê Louise de Waal, veldtog-bestuurder van die organisasie Blood Lions, wat hom teen dié bedrywe in Suid-Afrika beywer.

De Waal is geskok oor die jongste voorval op 9 Augustus toe die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) en ’n veearts 30 leeus ná veldbrande op ’n plaas by Glen van kant moes maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos