Die weer in jou streek Dinsdag

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Billy Huynh
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Billy Huynh

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Dinsdag wat bevorderlik is vir die ontstaan van wegholveldbrande in die noordoostelike dele van die Noord-Kaap, die Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Limpopo en die westelike Hoëveld van Mpumalanga.

’n Waarskuwing is ook uitgereik oor ’n hittegolf wat Dinsdag in Gauteng, die Hoëveld van Mpumalanga, die suidwestelike dele van Limpopo, die sentrale en oostelike dele van Noordwes en die verre noordelike dele van die Vrystaat verwag word.

Gauteng

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,750.29
-0.5%
Silwer
21.22
-1.1%
Palladium
1,852.20
-0.2%
Platinum
977.00
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos