Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Donderdag wat tot wegholveldbrande in die Kamiesberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap sowel as die Matzikama- en Bergrivier-munisipaliteit in die Wes-Kaap kan lei.
’n Waarskuwing is ook uitgereik oor ’n hittegolf in die Richtersveld-munisipaliteit in die Noord-Kaap wat na verwagting tot Vrydag sal duur.
Gauteng