Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n vlak 1-waarskuwing uitgereik weens sterk winde wat oor Plettenbergbaai en die Keiriviermond verwag word. ’n Waarskuwing oor ’n groot brandgevaar is vir Kaapstad, die Kamiesberg-, Bergrivier- en Swartland-munisipaliteit uitgereik. Baie warm weer word vir die volgende paar dae oor sekere dele van die Wes-Kaap verwag.
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie.