Die weer in jou streek Saterdag

akkreditasie
Kosmos
Kosmos

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor swaar reën Saterdag wat tot oorstromings aan die kus en binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike kusgebiede van die Oos-Kaap kan lei.

’n Waarskuwing is ook uitgereik oor swaar donderstorms wat tot oorstromings in die oostelike dele van die Vrystaat en Gauteng, die Hoëveld en die platorand van Mpumalanga sowel as die oostelike en sentrale dele van Limpopo kan lei.

Ligte sneeu kan val op die hoë bergpieke van die Oos-Kaap en suidelike Drakensberge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos