Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vir Sondag ’n rooi vlak 10-weerwaarskuwing uitgereik vir swaar reën in dele langs die kus in KwaZulu-Natal. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën is ook uitgereik vir die noordelike binneland van KwaZulu-Natal.
Bewolk en koud met verspreide donderbuie.
• Pretoria: 7 °C tot 15 °C