Die Vanderkloofdam op die grens van die Vrystaat en Noord-Kaap en die tweede grootste dam in die land wat in die Oranjerivierstelsel geleë is, het Donderdag teen 1600 kumek (kubieke meter per sekonde) oorgeloop. Die Oranjerivier se vlakke begin nou vinnig styg en inwoners van Douglas, wat naby aan die rivier woon, is gewaarsku dat hulle moontlik teen Vrydag sal moet ontruim. FOTO: Anena Burger
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing oor erge donderstorms met die moontlikheid van ’n sterk wind en hael uitgereik vir die oostelike dele van Limpopo.
Daar is ook ’n geel vlak 2-weerwaarskuwing oor erge donderstorms met die moontlikheid van hael en swaar reën uitgereik vir die sentrale dele van Limpopo en Mpumalanga.
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.