Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel waarskuwing oor erge donderstorms met die moontlikheid van sterk winde, hael en stortbuie vir die sentrale en oostelike dele van die Noord-Kaap uitgereik.
Die weerdiens het ook gewaarsku teen die moontlikheid van veldbrande oor die sentrale en noordelike dele van die Noord-Kaap.
Gauteng: