Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor hael, sterk wind, weerlig en oorstromings wat Woensdag in die noordoostelike dele van die Noord-Kaap, die verre westelike dele van Noordwes en in die weste van die Vrystaat kan voorkom.
Gauteng
Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie later die dag.