Dieselbesoedeling dalk al 90 km stroomaf van pypleiding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diesel stroom verlede Woensdagoggend uit die betonput waar ’n klep op Transnet se pypleiding beskadig is. Foto: Verskaf
Diesel stroom verlede Woensdagoggend uit die betonput waar ’n klep op Transnet se pypleiding beskadig is. Foto: Verskaf

Die Mafube-munisipaliteit moes Maandag sy watersuiweringsaanleg by Frankfort stop nadat inwoners begin kla het dat hulle diesel in die water ruik. Die dorp het tans nie water nie.

Dit kom nadat ’n sindikaat verlede week ’n klep op Transnet se veeldoelige brandstofpypleiding tussen Durban en Johannesburg naby Verkykerskop beskadig het.

Sindikate teiken gereeld Transnet se pypleidings en tap tenkwaens vol brandstof daaruit deur pype aan die kleppe te koppel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.41
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos