Durbanse strande: As jý híer swem, sal ons ook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Ohlangarivier agter Peacepalm in Phoenix, waar rioolpype sedert April oop is en reën verlede week verdere skade aan die omgewing aangerig het. Afvalwater loop uit etlike plekke die Ohlangarivier binne, en beland dan in die see.Foto: Deon Raath
Die Ohlangarivier agter Peacepalm in Phoenix, waar rioolpype sedert April oop is en reën verlede week verdere skade aan die omgewing aangerig het. Afvalwater loop uit etlike plekke die Ohlangarivier binne, en beland dan in die see.Foto: Deon Raath

Jy swem eers, dan swem ons, Meneer die Burgemeester!

Dis die uitdaging aan Mxolisi Kaunda, burgemeester van eThekwini, nadat hy die afgelope week gesê het al Durban se strande sal teen Donderdag skoon genoeg wees om te heropen.

Umhlanga se DA-wyksraadslid, Nicole Bollman, sê sy het Vrydagoggend besluit as Kaunda sê mense kan maar swem, dan moet hy ’n voorbeeld stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos