Edelvalk binnekort weer ‘fiks’ nadat kar hom vermoedelik tref

akkreditasie
Die jong edelvalk is beseer toe hy vermoedelik deur ’n kar raakgery is. Foto: Ashleigh Pienaar/Johannesburg-wildedierehospitaal
Die jong edelvalk is beseer toe hy vermoedelik deur ’n kar raakgery is. Foto: Ashleigh Pienaar/Johannesburg-wildedierehospitaal

’n Jong edelvalk wat vermoedelik deur ’n motor raakgery is, word nou “fiks” sodat hy binnekort weer sy vlerke in die natuur kan sprei.

Die edelvalk is op 28 Maart na die Johannesburg-wildedierehospitaal gebring nadat hy op die R511-pad tussen Pretoria en Johannesburg beseer is.

Dr. Karin Lourens, ’n veearts by dié hospitaal, sê die valk het ’n fraktuur in sy kraaibekbeen – soos die sleutelbeen by die mens – opgedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 96/3
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.3%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,828.35
+0.2%
Silwer
21.69
+0.4%
Palladium
2,078.50
+2.5%
Platinum
961.00
+1.5%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,478
+1.6%
Alle aandele
70,147
+1.4%
Hulpbronne 10
73,357
+2.1%
Industriële 25
78,501
+1.8%
Finansiële 15
15,920
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos