Deel

FOTO'S | Dié kaalwangvalk laat vrywilligers se hare regop staan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tant Koek se hoenderhaan? Nee, Medusa, ’n kaalwangvalk wat haar 'regte vere' wys in die natuurlewehospitaal in Johannesburg waar sy vir ’n gebreekte been in haar vlerk behandel word. Foto: Sarah Kempen/Johannesburgse hospitaal vir wilde diere
Tant Koek se hoenderhaan? Nee, Medusa, ’n kaalwangvalk wat haar 'regte vere' wys in die natuurlewehospitaal in Johannesburg waar sy vir ’n gebreekte been in haar vlerk behandel word. Foto: Sarah Kempen/Johannesburgse hospitaal vir wilde diere

’n Beseerde kaalwangvalk wat die vrywilligers van ’n Johannesburgse hospitaal vir wilde diere die skrik op die lyf gejaag het, staan nou as Medusa bekend.

Dr. Karin Lourens van die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital het die wyfievalk dié naam gegee omdat die vere op haar kop (soos die slanghare van die mitologiese Griekse godin Medusa) regop staan wanneer sy gespanne of kwaad is.

Die Middelburg-dierehospitaal het die kaalwangvalk na hierdie hospitaal in Johannesburg verwys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 97/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos