Gedenk jou hond, perd deur boom in sy reste te plant

akkreditasie
Dr. Deon de Beer en die houers waarin die kompos geplaas en ’n saadjie geplant word. Foto: Edrea du Toit
Dr. Deon de Beer en die houers waarin die kompos geplaas en ’n saadjie geplant word. Foto: Edrea du Toit

Dis baie hartseer as ’n troeteldier doodgaan, maar nou kan dié dier gedenk word deur ’n boom wat met kompos van sy oorskot groei.

’n Afgetrede veearts in Klapmuts, naby die Paarl, het ’n metode ontwikkel om dierekarkasse, selfs dié van perde, tot steriele kompos te verwerk.

Dr. Deon de Beer sê die familieonderneming, EarthPet, bied ’n plant-in-’n-boks aan mense wat ’n troeteldier verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos