Gesondheidsgroepe vra aksie oor klimaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Matt Palmer
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Matt Palmer

Die Openbare Gesondheidsvereniging van Suid-Afrika (Phasa) het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om hom te verbind tot ’n gesonde laekoolstofomgewing omdat die klimaatkrisis “die grootste gesondheidskrisis is wat die mensdom bedreig”.

Phasa se beroep kom kort voordat die COP26-klimaatberaad einde vandeesmaand in Glasgow, Skotland, begin.

Vroeër vandeesweek het 300 gesondheidsorganisasies, wat sowat 45 miljoen dokters, verpleegsters en ander mediese personeel verteenwoordig, ook ’n ope brief gerig aan die 197 wêreldleiers wat die klimaatberaad gaan bywoon. Hierin vra hulle “dringende optrede teen klimaatsverandering”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos