Groepe kap Gwede oor eksplorasie

akkreditasie
Foto ter illustrasie.  Foto:  Brittany Sowacke, Bloomberg
Foto ter illustrasie. Foto: Brittany Sowacke, Bloomberg

Op dieselfde dag wat die regering hom opnuut verbind het tot fossielbrandstowwe vir die opwekking van energie, het die Internasionale Energieagentskap (IEA) gepleit dat die wêreld dadelik moet ophou soek na olie- en gasbronne.

Omgewingsdrukgroepe het gister heftig gereageer op Mantashe se begrotingstoespraak eergister waarin hy weer die regering se verbintenis tot olie, gas en steenkool vir die opwekking van energie in Suid-Afrika bevestig het.

Luidens die IEA se verslag, “Net Zero by 2050, a Roadmap for the Global Energy Sector”, moet alle lande ter wille van die planeet en om klimaatsverandering te stuit onmiddellik daarvan afsien om na olie en gas te soek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 37/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos