Groot boete BP se voorland weens 'onwettige' vulstasies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Deon Raath
Foto ter illustrasie. Foto: Deon Raath

British Petroleum South Africa (BP) kan ’n baie groot boete opgelê word nadat dié petroleumreus tien vulstasies in Gauteng sonder omgewingsgoedkeuring gebou en langer as 14 jaar onwettig sake op dié persele af bedryf het.

Regter Brian Spilg van die hooggeregshof in Johannesburg het BP Maandag beveel om die boeke van dié tien vulstasies oop te gooi sodat hy die grootte van die boete kan bepaal wat hy die maatskappy gaan oplê.

Spilg het BP in 2019 skuldig bevind aan growwe omgewingsoortredings en destyds in sy uitspraak as ’n “omgewingsmisdadiger” beskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 168/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.33
+1.2%
Rand - Pond
21.27
+1.1%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.48
-0.2%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,911.25
-1.7%
Platinum
1,026.15
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,214
-1.0%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
73,632
-3.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,458
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos