KYK: Groot luislang gered in Tzaneen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rouan Snyman kyk na die luislang wat hy Woensdag buite Tzaneen in Limpopo gered het.
Rouan Snyman kyk na die luislang wat hy Woensdag buite Tzaneen in Limpopo gered het.

’n Allemintige luislangwyfie van 5 m lank is Woensdag buite Tzaneen in Limpopo van ’n gewisse dood gered.

Rouan Snyman, wat vir die Letaba Fire Protection Association in Westfalia werk, sê dit was “ ’n eer en ’n belewenis” vir hom om dié luislang te kon red.

’n Kollega het vroegoggend die slang oor ’n besige grondpad gesien seil in die beboste gebied en vir Snyman daarvan vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 37/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.3%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.3%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos