‘Haai so groot soos ’n bus’ aan kus gesien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die grootwithaai met ’n leervis wat naby die haai se stert swem. Foto: Jean Tresfon
Die grootwithaai met ’n leervis wat naby die haai se stert swem. Foto: Jean Tresfon

’n Bielie van ’n haai wat vermoedelik lekker dik gevreet was, is onlangs aan die Overbergse kusgebied deur die Kaapse natuurlewe-fotograaf Jean Tresfon uit die lug afgeneem.

Tresfon en Zak O’Leary, wat in die rolprentbedryf werk, het op 19 Januarie met Tresfon se girokopter oor die gebied gevlieg en die foto’s geneem.

Tresfon het hieroor op sy Facebook-blad geskryf en toestemming gegee dat Netwerk24 daaroor mag berig en sy foto’s mag gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.70
-0.3%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos