Help met vloedskade aan paaie in Vrystaat, vra VL

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Myburgh het die week waterpompe waarmee daar by Christiana uit die Vaalrivier besproei word, na veiligheid verskuif. Die pompe se elektriese motors bly op die wa sodat hy steeds kan besproei.
Pieter Myburgh het die week waterpompe waarmee daar by Christiana uit die Vaalrivier besproei word, na veiligheid verskuif. Die pompe se elektriese motors bly op die wa sodat hy steeds kan besproei.

Vrystaat Landbou (VL) het ’n beroep op die regering gedoen om rampfondse aan die Vrystaatse paaiedepartement beskikbaar te stel sodat vloedskade aan paaie in die provinsie herstel kan word.

Dit kom nadat die nasionale rampbestuursentrum Donderdag ’n aangepaste vloedramp-klassifikasie bekend gemaak het. Hiervolgens word oorstromings as ’n ramp geklassifiseer en stel dit begrotings en ander hulpbronne (byvoorbeeld personeel) beskikbaar vir die voorkoming en verligting van vloedskade.

“Ons doen ’n dringende beroep dat geld aan die Vrystaatse paaiedepartement toegeken word sodat paaie wat deur vloede vernietig is, herstel kan word,” sê Jack Armour, kommersiële bestuurder van VL.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.65
+0.0%
Rand - Pond
19.59
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,857.23
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,997.00
-0.6%
Platinum
947.00
-1.0%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
61,043
-0.2%
Alle aandele
67,559
-0.2%
Hulpbronne 10
73,964
-0.5%
Industriële 25
72,076
+0.4%
Finansiële 15
15,709
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos