‘Herwin al jou elektroniese toerusting’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ou selfone is ’n skatkis van waardevolle metale.
Ou selfone is ’n skatkis van waardevolle metale.

Die Covid-19-pandemie en die feit dat meer mense as ooit tevore aanlyn werk, sal vanjaar na verwagting daartoe bydra dat 57,4 miljoen ton elektroniese afval (e-afval) gegenereer word.

Die e-afval sal meer weeg as die Groot Muur van China, die aarde se swaarste kunsmatige “voorwerp”, sê ’n koalisie van 44 kundiges in die verslag “In-depth review of the WEEE Collection Rates and Targets”.

Die verslag, wat deur die Verenigde Nasies se Instituut vir Opleiding en Navorsing (Unitar) opgestel is, is gister gepubliseer op die vooraand van die dag waarop die soeklig op e-afval val, veral die herwinning en impak daarvan op die omgewing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos