Hoewel die land se damvlakke op die oog af belowend lyk, dreig bloedige hitte oor die land heen om damvlakke erg te laat daal.
Die jongste syfers van die departement van water en sanitasie skets ’n donker prentjie van die gemiddelde nasionale damvlak, wat teen ’n koers van sowat 1% per week sak.